Soera An-Nasr — Divine Support
Soera An-Nasr (Divine Support) — 110/114 · 3 verse. Lees en luister met Arabiese teks en Afrikaanse vertaling.
إِذَا جَآءَ نَصۡرُ ٱللَّهِ وَٱلۡفَتۡحُ
Wanneer die hulp van Allah en die oorwinning kom
Ayah 1وَرَأَيۡتَ ٱلنَّاسَ يَدۡخُلُونَ فِي دِينِ ٱللَّهِ أَفۡوَاجࣰ ا
sal u mense groepsgewys die godsdiens van Allah sien binne- gaan
Ayah 2فَسَبِّحۡ بِحَمۡدِ رَبِّكَ وَٱسۡتَغۡفِرۡهُۚ إِنَّهُۥ كَانَ تَوَّابَۢا
Verkondig die lof van u Heer en vra om Sy beskerming. Waarlik, Hy is Berouaanvarend
Ayah 3