Soera Al-Fil — The Elephant

Soera Al-Fil (The Elephant) — 105/114 · 5 verse. Lees en luister met Arabiese teks en Afrikaanse vertaling.

أَلَمۡ تَرَ كَيۡفَ فَعَلَ رَبُّكَ بِأَصۡحَٰبِ ٱلۡفِيلِ

Het u nie gesien hoe u Heer met die eienaars van die olifant gehandel het nie

Ayah 1

أَلَمۡ يَجۡعَلۡ كَيۡدَهُمۡ فِي تَضۡلِيلࣲ‏

Het Hy nie hulle aanval in verwarring laat eindig

Ayah 2

وَأَرۡسَلَ عَلَيۡهِمۡ طَيۡرًا أَبَابِيلَ

en swerms roofvoëls op hulle laat neersak nie

Ayah 3

تَرۡمِيهِم بِحِجَارَةࣲ مِّن سِجِّيلࣲ‏

En hulle met klonte klei gewerp

Ayah 4

فَجَعَلَهُمۡ كَعَصۡفࣲ مَّأۡكُولِۭ

sodat hulle soos fyngekoude strooi gelyk het nie

Ayah 5