Soera Ash-Sharh — The Consolation

Soera Ash-Sharh (The Consolation) — 94/114 · 8 verse. Lees en luister met Arabiese teks en Afrikaanse vertaling.

أَلَمۡ نَشۡرَحۡ لَكَ صَدۡرَكَ

Het Ons nie u bors vir u breed gemaak

Ayah 1

وَوَضَعۡنَا عَنكَ وِزۡرَكَ

en die las van u weggeneem

Ayah 2

ٱلَّذِيٓ أَنقَضَ ظَهۡرَكَ

wat u rug gebuig het nie

Ayah 3

وَرَفَعۡنَا لَكَ ذِكۡرَكَ

En u roem verhef nie

Ayah 4

فَإِنَّ مَعَ ٱلۡعُسۡرِ يُسۡرًا

Voorwaar, so kom gemak ná ongemak

Ayah 5

إِنَّ مَعَ ٱلۡعُسۡرِ يُسۡرࣰ ا

Voorwaar, so kom gemak ná ongemak

Ayah 6

فَإِذَا فَرَغۡتَ فَٱنصَبۡ

Daarom, wanneer u van angs bevry is, strewe dan harder

Ayah 7

وَإِلَىٰ رَبِّكَ فَٱرۡغَب

en spits u aandag alleen op u Heer toe

Ayah 8