Soera At-Tin — The Fig

Soera At-Tin (The Fig) — 95/114 · 8 verse. Lees en luister met Arabiese teks en Afrikaanse vertaling.

وَٱلتِّينِ وَٱلزَّيۡتُونِ

By die vy en die olyf

Ayah 1

وَطُورِ سِينِينَ

En by die berg Sinaï

Ayah 2

وَهَٰذَا ٱلۡبَلَدِ ٱلۡأَمِينِ

En by hierdie Stad1 met sy vestings

Ayah 3

لَقَدۡ خَلَقۡنَا ٱلۡإِنسَٰنَ فِيٓ أَحۡسَنِ تَقۡوِيمࣲ‏

Voorwaar, Ons het die mens voortreflik geskape

Ayah 4

ثُمَّ رَدَدۡنَٰهُ أَسۡفَلَ سَٰفِلِينَ

Maar Ons laat hom verval tot die allerlaagste

Ayah 5

إِلَّا ٱلَّذِينَ ءَامَنُواْ وَعَمِلُواْ ٱلصَّٰلِحَٰتِ فَلَهُمۡ أَجۡرٌ غَيۡرُ مَمۡنُونࣲ‏

behalwe hulle wat glo en goeddoen; vir hulle is daar ’n oneindige beloning

Ayah 6

فَمَا يُكَذِّبُكَ بَعۡدُ بِٱلدِّينِ

Wie sal leuens aan u vertel omtrent die Oordeelsdag

Ayah 7

أَلَيۡسَ ٱللَّهُ بِأَحۡكَمِ ٱلۡحَٰكِمِينَ

Is dit nie Allah wat regverdig oordeel nie

Ayah 8