Soera Al-Qadr — The Power, Fate

Soera Al-Qadr (The Power, Fate) — 97/114 · 5 verse. Lees en luister met Arabiese teks en Afrikaanse vertaling.

ٱلرَّحِيمِإِنَّآ أَنزَلۡنَٰهُ فِي لَيۡلَةِ ٱلۡقَدۡرِ

Voorwaar, Ons het dit1 op die Nag van Majesteit geopenbaar

Ayah 1

وَمَآ أَدۡرَىٰكَ مَا لَيۡلَةُ ٱلۡقَدۡرِ

En wat sal u laat verstaan wat die Nag van Majesteit is

Ayah 2

لَيۡلَةُ ٱلۡقَدۡرِ خَيۡرࣱ مِّنۡ أَلۡفِ شَهۡرࣲ‏

Die Nag van Majesteit is beter as ’n duisend maande

Ayah 3

تَنَزَّلُ ٱلۡمَلَٰٓئِكَةُ وَٱلرُّوحُ فِيهَا بِإِذۡنِ رَبِّهِم مِّن كُلِّ أَمۡرࣲ‏

Die engele en die Gees2 daal dan neer met die toestemming van hulle Heer ~ vir elke saak

Ayah 4

سَلَٰمٌ هِيَ حَتَّىٰ مَطۡلَعِ ٱلۡفَجۡرِ

Vrede! Dit duur tot die dagbreek

Ayah 5