Soera Quraish — Quraysh

Soera Quraish (Quraysh) — 106/114 · 4 verse. Lees en luister met Arabiese teks en Afrikaanse vertaling.

لِإِيلَٰفِ قُرَيۡشٍ

Ter beskerming van die Koereish

Ayah 1

إِۦلَٰفِهِمۡ رِحۡلَةَ ٱلشِّتَآءِ وَٱلصَّيۡفِ

beskerming gedurende hulle reise, in die winter sowel as in die somer

Ayah 2

فَلۡيَعۡبُدُواْ رَبَّ هَٰذَا ٱلۡبَيۡتِ

Laat hulle daarom die Heer van hierdie Huis aanbid

Ayah 3

ٱلَّذِيٓ أَطۡعَمَهُم مِّن جُوعࣲ وَءَامَنَهُم مِّنۡ خَوۡفِۭ

Hy wat hulle versadig en hulle in plaas van vrees veiligheid gee

Ayah 4