Soera Al-Falaq — The Dawn
Soera Al-Falaq (The Dawn) — 113/114 · 5 verse. Lees en luister met Arabiese teks en Afrikaanse vertaling.
قُلۡ أَعُوذُ بِرَبِّ ٱلۡفَلَقِ
Sê: Ek neem my toevlug tot die Heer van die dagbreek
Ayah 1مِن شَرِّ مَا خَلَقَ
teen die sonde wat Hy vasgestel het
Ayah 2وَمِن شَرِّ غَاسِقٍ إِذَا وَقَبَ
en teen die groot duisternis, wanneer dit kom
Ayah 3وَمِن شَرِّ ٱلنَّفَّٰثَٰتِ فِي ٱلۡعُقَدِ
en teen die boosheid van toordokters wanneer hulle oor knope blaas
Ayah 4وَمِن شَرِّ حَاسِدٍ إِذَا حَسَدَ
en teen die boosheid van die afgunstige, wanneer sy naywer hoogty vier
Ayah 5