Soera Al-Ikhlaas — Sincerity

Soera Al-Ikhlaas (Sincerity) — 112/114 · 4 verse. Lees en luister met Arabiese teks en Afrikaanse vertaling.

قُلۡ هُوَ ٱللَّهُ أَحَدٌ

Sê: Hy, Allah, is EEN

Ayah 1

ٱللَّهُ ٱلصَّمَدُ

Allah, die Selfgenoegsame

Ayah 2

لَمۡ يَلِدۡ وَلَمۡ يُولَدۡ

Hy verwek nie, ook is Hy nie verwek nie

Ayah 3

وَلَمۡ يَكُن لَّهُۥ كُفُوًا أَحَدُۢ

en niemand is soos Hy nie

Ayah 4