Soera Az-Zalzala — The Earthquake

Soera Az-Zalzala (The Earthquake) — 99/114 · 8 verse. Lees en luister met Arabiese teks en Afrikaanse vertaling.

إِذَا زُلۡزِلَتِ ٱلۡأَرۡضُ زِلۡزَالَهَا

Wanneer die aarde geweldig sal skud

Ayah 1

وَأَخۡرَجَتِ ٱلۡأَرۡضُ أَثۡقَالَهَا

sy binneste na buite sal keer

Ayah 2

وَقَالَ ٱلۡإِنسَٰنُ مَا لَهَا

en die mens sal sê: Wat het haar oorgekom

Ayah 3

يَوۡمَئِذࣲ تُحَدِّثُ أَخۡبَارَهَا

Sal sy op dié Dag haar verhaal vertel

Ayah 4

بِأَنَّ رَبَّكَ أَوۡحَىٰ لَهَا

asof u Heer aan haar openbaar gemaak het

Ayah 5

يَوۡمَئِذࣲ يَصۡدُرُ ٱلنَّاسُ أَشۡتَاتࣰ ا لِّيُرَوۡاْ أَعۡمَٰلَهُمۡ

Op dié Dag sal groepe mense voorkom, en hulle werke sal aan hul getoon word

Ayah 6

فَمَن يَعۡمَلۡ مِثۡقَالَ ذَرَّةٍ خَيۡرࣰ ا يَرَهُۥ

En wie in die geringste goed gedoen het, dit sal hy sien

Ayah 7

وَمَن يَعۡمَلۡ مِثۡقَالَ ذَرَّةࣲ شَرࣰّ ا يَرَهُۥ

en wie die geringste kwaad gedoen het, ook dít sal hy sien

Ayah 8