Soera Al-Qaari'a — The Calamity
Soera Al-Qaari'a (The Calamity) — 101/114 · 11 verse. Lees en luister met Arabiese teks en Afrikaanse vertaling.
ٱلۡقَارِعَةُ
Die ramp
Ayah 1مَا ٱلۡقَارِعَةُ
Wat is die ramp
Ayah 2وَمَآ أَدۡرَىٰكَ مَا ٱلۡقَارِعَةُ
En wat weet u van die vreeslikheid van die ramp
Ayah 3يَوۡمَ يَكُونُ ٱلنَّاسُ كَٱلۡفَرَاشِ ٱلۡمَبۡثُوثِ
Die Dag waarop mense soos motte verstrooi sal word
Ayah 4وَتَكُونُ ٱلۡجِبَالُ كَٱلۡعِهۡنِ ٱلۡمَنفُوشِ
en die berge soos gekamde wol sal lyk
Ayah 5فَأَمَّا مَن ثَقُلَتۡ مَوَٰزِينُهُۥ
Dan, wat hom betref wie se goeie dade swaar sal weeg
Ayah 6فَهُوَ فِي عِيشَةࣲ رَّاضِيَةࣲ
hy sal ’n aangename lewe geniet
Ayah 7وَأَمَّا مَنۡ خَفَّتۡ مَوَٰزِينُهُۥ
Maar hy wie se goeie dade lig weeg
Ayah 8فَأُمُّهُۥ هَاوِيَةࣱ
die bodemlose put sal sy moeder wees
Ayah 9وَمَآ أَدۡرَىٰكَ مَا هِيَهۡ
En weet u wat die bodemlose put is
Ayah 10نَارٌ حَامِيَةُۢ
Dit is ’n Brandende Vuur
Ayah 11