Soera An-Naas — Mankind

Soera An-Naas (Mankind) — 114/114 · 6 verse. Lees en luister met Arabiese teks en Afrikaanse vertaling.

قُلۡ أَعُوذُ بِرَبِّ ٱلنَّاسِ

Sê: Ek neem my toevlug tot die Heer van mense

Ayah 1

مَلِكِ ٱلنَّاسِ

die Koning van mense

Ayah 2

إِلَٰهِ ٱلنَّاسِ

die God van mense

Ayah 3

مِن شَرِّ ٱلۡوَسۡوَاسِ ٱلۡخَنَّاسِ

teen die bose influisteringe van die slinkse duiwel

Ayah 4

ٱلَّذِي يُوَسۡوِسُ فِي صُدُورِ ٱلنَّاسِ

wat in die harte van die mense fluister

Ayah 5

مِنَ ٱلۡجِنَّةِ وَٱلنَّاسِ

die harte van djien en mense

Ayah 6