Soera Al-Maa'un — Almsgiving
Soera Al-Maa'un (Almsgiving) — 107/114 · 7 verse. Lees en luister met Arabiese teks en Afrikaanse vertaling.
أَرَءَيۡتَ ٱلَّذِي يُكَذِّبُ بِٱلدِّينِ
Het u iemand gesien wat die Oordeelsdag ontken
Ayah 1فَذَٰلِكَ ٱلَّذِي يَدُعُّ ٱلۡيَتِيمَ
Dit is hy wat die weeskind mishandel
Ayah 2وَلَا يَحُضُّ عَلَىٰ طَعَامِ ٱلۡمِسۡكِينِ
en die armes nie voed nie
Ayah 3فَوَيۡلࣱ لِّلۡمُصَلِّينَ
Wee die aanbidders
Ayah 4ٱلَّذِينَ هُمۡ عَن صَلَاتِهِمۡ سَاهُونَ
wat nalatig met hulle gebede is
Ayah 5ٱلَّذِينَ هُمۡ يُرَآءُونَ
Wat goeddoen om gesien te word
Ayah 6وَيَمۡنَعُونَ ٱلۡمَاعُونَ
en wat geen barmhartigheid betoon nie
Ayah 7