Soera Al-Kawthar — Abundance
Soera Al-Kawthar (Abundance) — 108/114 · 3 verse. Lees en luister met Arabiese teks en Afrikaanse vertaling.
إِنَّآ أَعۡطَيۡنَٰكَ ٱلۡكَوۡثَرَ
Voorwaar, Ons het u die goeie in oorvloed geskenk
Ayah 1فَصَلِّ لِرَبِّكَ وَٱنۡحَرۡ
Roep daarom u Heer aan, en bring offerande
Ayah 2إِنَّ شَانِئَكَ هُوَ ٱلۡأَبۡتَرُ
want waarlik, die goeie is u vyand ontneem
Ayah 3