Soera At-Takaathur — Competition
Soera At-Takaathur (Competition) — 102/114 · 8 verse. Lees en luister met Arabiese teks en Afrikaanse vertaling.
أَلۡهَىٰكُمُ ٱلتَّكَاثُرُ
Begeerte om skatte te vergaar, sal julle laat afdwaal
Ayah 1حَتَّىٰ زُرۡتُمُ ٱلۡمَقَابِرَ
totdat julle in die graf neerdaal
Ayah 2كَلَّا سَوۡفَ تَعۡلَمُونَ
Nee, weldra sal julle dit te wete kom
Ayah 3ثُمَّ كَلَّا سَوۡفَ تَعۡلَمُونَ
Nogmaals, nee, weldra sal julle dit te wete kom
Ayah 4كَلَّا لَوۡ تَعۡلَمُونَ عِلۡمَ ٱلۡيَقِينِ
Nee, as julle dit maar met sekerheid kon weet
Ayah 5لَتَرَوُنَّ ٱلۡجَحِيمَ
Julle sal sekerlik die Hel sien
Ayah 6ثُمَّ لَتَرَوُنَّهَا عَيۡنَ ٱلۡيَقِينِ
julle sal dit met julle oë sien
Ayah 7ثُمَّ لَتُسۡـَٔلُنَّ يَوۡمَئِذٍ عَنِ ٱلنَّعِيمِ
Op dié Dag sal julle sekerlik aangaande Sy gunste ondervra word
Ayah 8