Soera Al-Aadiyaat — The Chargers

Soera Al-Aadiyaat (The Chargers) — 100/114 · 11 verse. Lees en luister met Arabiese teks en Afrikaanse vertaling.

وَٱلۡعَٰدِيَٰتِ ضَبۡحࣰ ا

By hulle wat skreeuend storm

Ayah 1

فَٱلۡمُورِيَٰتِ قَدۡحࣰ ا

En hulle wat vuurvonke uitslaan

Ayah 2

فَٱلۡمُغِيرَٰتِ صُبۡحࣰ ا

En teen dagbreek plotseling ’n aanval doen

Ayah 3

فَأَثَرۡنَ بِهِۦ نَقۡعࣰ ا

en so ’n stofspoor laat

Ayah 4

فَوَسَطۡنَ بِهِۦ جَمۡعًا

en deur die vyandige menigtes breek

Ayah 5

إِنَّ ٱلۡإِنسَٰنَ لِرَبِّهِۦ لَكَنُودࣱ‏

Voorwaar, die mens is ondankbaar teenoor sy Heer

Ayah 6

وَإِنَّهُۥ عَلَىٰ ذَٰلِكَ لَشَهِيدࣱ‏

En waarlik, hy self is getuie daarvan

Ayah 7

وَإِنَّهُۥ لِحُبِّ ٱلۡخَيۡرِ لَشَدِيدٌ

en weens sy liefde vir rykdom is hy suinig

Ayah 8

۞أَفَلَا يَعۡلَمُ إِذَا بُعۡثِرَ مَا فِي ٱلۡقُبُورِ

Weet hy dan nie dat wat in die grafte is, opgewek sal word nie

Ayah 9

وَحُصِّلَ مَا فِي ٱلصُّدُورِ

en dat wat in die harte is, bekend gemaak sal word nie

Ayah 10

إِنَّ رَبَّهُم بِهِمۡ يَوۡمَئِذࣲ لَّخَبِيرُۢ

Hulle Heer sal aangaande hulle op hierdie Dag goed ingelig wees

Ayah 11