Soera Al-Asr — The Declining Day, Epoch
Soera Al-Asr (The Declining Day, Epoch) — 103/114 · 3 verse. Lees en luister met Arabiese teks en Afrikaanse vertaling.
وَٱلۡعَصۡرِ
By die tyd
Ayah 1إِنَّ ٱلۡإِنسَٰنَ لَفِي خُسۡرٍ
Voorwaar, die mens toon verlies
Ayah 2إِلَّا ٱلَّذِينَ ءَامَنُواْ وَعَمِلُواْ ٱلصَّٰلِحَٰتِ وَتَوَاصَوۡاْ بِٱلۡحَقِّ وَتَوَاصَوۡاْ بِٱلصَّبۡرِ
behalwe hulle wat glo en goed doen, en mekaar tot die waarheid aanspoor, en mekaar vermaan om geduldig te wees
Ayah 3