Soera Al-Fatihah — The Opening
Soera Al-Fatihah (The Opening) — 1/114 · 7 verse. Lees en luister met Arabiese teks en Afrikaanse vertaling.
بِسۡمِ ٱللَّهِ ٱلرَّحۡمَٰنِ ٱلرَّحِيمِ
In die Naam van Allah, die Barmhartige die Genadige
Ayah 1ٱلۡحَمۡدُ لِلَّهِ رَبِّ ٱلۡعَٰلَمِينَ
Alle lof kom Allah toe, die Heer van die Wêrelde
Ayah 2ٱلرَّحۡمَٰنِ ٱلرَّحِيمِ
die Barmhartige, die Genadige
Ayah 3مَٰلِكِ يَوۡمِ ٱلدِّينِ
Meester van die Oordeelsdag
Ayah 4إِيَّاكَ نَعۡبُدُ وَإِيَّاكَ نَسۡتَعِينُ
U alleen aanbid ons, en U alleen smeek ons om hulp
Ayah 5ٱهۡدِنَا ٱلصِّرَٰطَ ٱلۡمُسۡتَقِيمَ
Lei ons op die regte weg
Ayah 6صِرَٰطَ ٱلَّذِينَ أَنۡعَمۡتَ عَلَيۡهِمۡ غَيۡرِ ٱلۡمَغۡضُوبِ عَلَيۡهِمۡ وَلَا ٱلضَّآلِّينَ
die weg van hulle aan wie U,U guns bewys het;nie die weg van hulle wie U toorn verdien nie, of die weg van hulle wat afgedwaal het nie
Ayah 7