Soera Ad-Dhuhaa — The Morning Hours
Soera Ad-Dhuhaa (The Morning Hours) — 93/114 · 11 verse. Lees en luister met Arabiese teks en Afrikaanse vertaling.
وَٱلضُّحَىٰ
By die glansrykheid van die dag
Ayah 1وَٱلَّيۡلِ إِذَا سَجَىٰ
En die nag wanneer dit stil is
Ayah 2مَا وَدَّعَكَ رَبُّكَ وَمَا قَلَىٰ
U Heer het u nie verlaat nie, en is ook nie ontevrede met u nie
Ayah 3وَلَلۡأٓخِرَةُ خَيۡرࣱ لَّكَ مِنَ ٱلۡأُولَىٰ
Voorwaar, die toekoms sal vir u beter wees as dít wat verby is
Ayah 4وَلَسَوۡفَ يُعۡطِيكَ رَبُّكَ فَتَرۡضَىٰٓ
En waarlik, u Heer sal vir u baie gee, en u sal weltevrede wees
Ayah 5أَلَمۡ يَجِدۡكَ يَتِيمࣰ ا فَـَٔاوَىٰ
Het Hy u nie as weeskind gevind, en vir u herberg gegee nie
Ayah 6وَوَجَدَكَ ضَآلࣰّ ا فَهَدَىٰ
En het Hy u nie dwalend gevind en u gelei nie
Ayah 7وَوَجَدَكَ عَآئِلࣰ ا فَأَغۡنَىٰ
En het Hy u nie in armoede gevind en u verryk nie
Ayah 8فَأَمَّا ٱلۡيَتِيمَ فَلَا تَقۡهَرۡ
Daarom: onderdruk die weeskind nie
Ayah 9وَأَمَّا ٱلسَّآئِلَ فَلَا تَنۡهَرۡ
en snou die bedelaar nie toe nie
Ayah 10وَأَمَّا بِنِعۡمَةِ رَبِّكَ فَحَدِّثۡ
maar maak die guns van u Heer bekend
Ayah 11