Soera Al-Kaafiroon — The Disbelievers

Soera Al-Kaafiroon (The Disbelievers) — 109/114 · 6 verse. Lees en luister met Arabiese teks en Afrikaanse vertaling.

قُلۡ يَٰٓأَيُّهَا ٱلۡكَٰفِرُونَ

Sê: O ongelowiges

Ayah 1

لَآ أَعۡبُدُ مَا تَعۡبُدُونَ

Ek aanbid nie dít wat julle aanbid nie

Ayah 2

وَلَآ أَنتُمۡ عَٰبِدُونَ مَآ أَعۡبُدُ

nog minder aanbid julle Hom vir wie ek aanbid

Ayah 3

وَلَآ أَنَا۠ عَابِدࣱ مَّا عَبَدتُّمۡ

Ook sal ek nie aanroep wie julle aanroep nie

Ayah 4

وَلَآ أَنتُمۡ عَٰبِدُونَ مَآ أَعۡبُدُ

nog minder roep julle Hom aan vir wie ek aanroep

Ayah 5

لَكُمۡ دِينُكُمۡ وَلِيَ دِينِ

Vir julle is daar júlle geloof en aanbidding, en vir my is daar mý geloof en aanbidding

Ayah 6